Verklaring van Arbroath

Afskrif van die verklaring uit 1320 n.C.
Die mees aangehaalde gedeeltes van die verklaring, soos dit teen die mure van die Nasionale Museum van Skotland vertoon word.

Die Verklaring van Arbroath is die Skotte se onafhanklikheidsverklaring, en het moontlik ook gedien as basis vir die Amerikaanse onafhanklikheidsverklaring. Dit is in die vorm van 'n brief aan Pous Johannes XXII gestuur, gedateer 6 April 1320.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy